Proverbs 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek gee julle goeie leer, verlaat my wet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die opvoeding wat ek julle gee, is van hoë gehalte. Moenie my onderrig ignoreer nie.
Afrikaans 1933/1953 want ek gee aan julle goeie lering, verlaat my onderwysing nie.
Afrikaans 1983 want wat ek julle leer, is goed; moenie die onderrig wat ek gee, versmaai nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want dit is goeie onderrig wat ek julle gee; my onderwysing – moet dit nie verontagsaam nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dit is goeie dinge wat ek vir julle leer, julle moet aanhou doen wat ek vir julle sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil jou goeie raad vir die lewe gee, kennis wat jy nooit moet vergeet nie.