Proverbs 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die weg van die goddelose is soos duisternis; hulle weet nie waaroor hulle struikel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die pad van die goddeloses is soos stikdonker. Hulle weet nie eers waaroor hulle gestruikel het nie.
Afrikaans 1933/1953 is die weg van die goddelose soos duisternis: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.
Afrikaans 1983 die pad van die goddeloses is soos die donker: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die weg van goddeloses is soos die donker – hulle weet nie waaroor hulle struikel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat verkeerd doen, se pad is soos die donker, hulle weet nie waaroor hulle sal val nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***