Proverbs 4:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die pad van die regverdiges is soos die skynende lig wat meer en meer skyn tot die volmaakte dag.
Afrikaans (NLV) 2011 Die pad van die regverdiges is soos die lig met dagbreek. Dit word al helderder totdat die volle dag aanbreek.
Afrikaans 1933/1953 Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die môre glans, wat al helderder word tot die volle dag toe,
Afrikaans 1983 Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig – dit verhelder geleidelik tot die volle dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar mense wat reg doen, se pad is soos die oggendlig, dit word meer en meer helder totdat dit dag is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [18-19] Hulle lewe is een groot donkerte. Hulle kan nie sien waar om te loop nie. Boonop val hulle hulle stukkend oor al hulle booshede. Totaal anders is die lewe van iemand wat die Here liefhet. Dit is soos ’n skerp lig wat almal kan sien en wat net al hoe helderder word totdat dit uiteindelik heeltemal dag is.