Proverbs 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle eet die brood van goddeloosheid en drink die wyn van geweld.
Afrikaans (NLV) 2011 Misdaad is hulle kos. Geweld is hulle drank.
Afrikaans 1933/1953 Want hulle eet brood van goddeloosheid en drink wyn van gewelddadigheid.
Afrikaans 1983 Misdaad is hulle kos, geweld hulle drank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, hulle eet brood van goddeloosheid, en wyn van geweld drink hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle hou daarvan om verkeerd te doen en om mense seer te maak, dit is vir hulle so lekker soos om te eet en te drink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Misdaad is vir hulle soos kos. Geweld is soos wyn waarna hulle smag.