Proverbs 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie die pad van die goddelose betree nie, en gaan nie op die weg van die bose mense nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie dieselfde pad loop as goddelose mense nie. Bly weg van die pad van boosdoeners. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie agter die goddeloses aanloop nie, vermy die pad van slegte mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die pad van goddeloses moet jy nie kom nie; en moenie die weg van slegte mense betree nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie op die pad loop van mense wat verkeerd doen nie, jy moenie saam met slegte mense loop nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet tog nie soos slegte mense leef of soos hulle raak nie. Bly uit hulle pad uit. |