Proverbs 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hou vas aan die tug; laat haar nie gaan nie; bewaar haar; want sy is jou lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hou vas aan die reëls wat ek jou leer. Moet dit nie laat los nie. Bewaar dit, want dit verryk jou lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hou vas aan die tug, laat dit nie los nie; bewaar dit, want dit is jou lewe. |
| Afrikaans 1983 | Hou vas aan wat ek jou leer, moet dit nie laat los nie; bly daarby, want dit is jou lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hou vas aan vermaning, moet dit nie laat vaar nie; hou daarby, want dit is jou lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vashou aan wat ek vir jou leer, jy moenie dit los nie, jy moet dit doen, want dan sal jy waarlik lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oordink dit, want dit kan vir jou ’n goeie lewe vol vreugde verseker. |