Proverbs 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy gaan, sal jou voetstappe nie benoud wees nie; en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy op jou lewenspad loop, sal daar nie struikelblokke op jou pad wees nie. As jy hardloop, sal jy nie oor iets val nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | as jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. |
| Afrikaans 1983 | As jy loop, sal daar niks in jou pad wees nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jy loop, sal jou voetstappe nie belemmer word nie; en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy op hierdie paaie loop, dan sal jou voet nie vashaak nie, en wanneer jy hardloop, dan sal jy ook nie val nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat ’n mens so maklik kan struikel en die verkeerde kan doen, moet jy tog vashou aan hierdie reëls wat ek jou leer. |