Proverbs 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het jou geleer in die weg van wysheid; Ek het jou op regte paaie gelei.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal jou leer hoe wysheid werk. Ek sal jou op die regte pad lei.
Afrikaans 1933/1953 In die weg van die wysheid onderrig ek jou, ek laat jou die spore van opregtheid betree;
Afrikaans 1983 Ek sal jou leer wat die pad van die wysheid is en jou die regte koers laat loop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die pad van wysheid sal ek jou begelei, ek sal jou laat loop op reguit paaie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het vir jou geleer om te loop op die pad van die wysheid, ek het jou gelei op reguit paaie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal jy jare van groot lewensvreugde smaak.