Proverbs 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor, o my seun, en neem my woorde aan; en die jare van jou lewe sal baie wees.
Afrikaans (NLV) 2011 My seun, luister na my! Neem my woorde ernstig op. Dit sal jou lank laat lewe.
Afrikaans 1933/1953 Hoor, my seun, en neem my woorde aan; dan sal die lewensjare vir jou vermeerder word.
Afrikaans 1983 Luister, my seun, en aanvaar wat ek jou sê; dit sal jou lewensjare baie maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Luister, my seun, en aanvaar my woorde sodat jou lewensjare baie kan wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My kind, jy moet luister, jy moet doen wat ek vir jou sê, dan sal jy baie lank lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jong vriend, ek het jou nou die weg na ’n wonderlike lewe gewys, jou vertel hoe ’n gelowige moet leef. Aanvaar dit nou.