Proverbs 4:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor, kinders, die opdrag van 'n vader, en let op om insig te leer ken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kinders, luister na my! Gee aandag aan julle pa se vermaning. Slaan ag daarop sodat julle insig kan kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken; |
| Afrikaans 1983 | Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Seuns, luister na die vermaning van 'n vader, en slaan ag daarop om insig te leer ken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kinders, julle moet luister wanneer julle pa vir julle leer, julle moet luister, sodat julle kan weet wat om te doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jong vriend, luister na ouer gelowiges met baie kennis van die lewe. Doen jou bes om die regte dinge te leer. |