Proverbs 31:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak jou mond oop, oordeel regverdig en verdedig die saak van die armes en behoeftiges.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak oop jou mond en lewer regverdige uitsprake. Laat reg geskied aan armes en ellendiges.
Afrikaans 1933/1953 Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige.
Afrikaans 1983 praat, en lewer regverdige uitsprake, laat reg geskied aan die armes en ellendiges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en handhaaf die reg van die magtelose en behoeftige.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet praat, jy moet reg oordeel, jy moet reg doen aan die mense wat hulleself nie kan beskerm nie, die mense wat niks het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê jou sê sodat die regte dinge kan gebeur. Sorg jy vir die armes en die onderdruktes.