Proverbs 31:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak jou mond oop vir die stommes in die saak van almal wat tot verderf bestem is.
Afrikaans (NLV) 2011 Praat namens hulle wat nie self kan praat nie. Verseker dat daar reg geskied aan hulle wat hulpeloos is.
Afrikaans 1933/1953 Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
Afrikaans 1983 Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie, kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak jou mond oop vir die stemlose, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer mense nie self kan praat nie, dan moet jy sê wat hulle wil sê, jy moet praat en reg doen aan almal met wie dit sleg gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help liewer die mense wat nie self hulle saak kan stel nie. Wees jy hulle stem. Kom op vir die hulpeloses.