Proverbs 31:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hom drink en sy armoede vergeet en nie meer aan sy ellende dink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle drink om te vergeet hoe arm hulle is. Laat hulle vergeet van hulle sorge.
Afrikaans 1933/1953 Laat hy drink en sy armoede vergeet en aan sy moeite nie meer dink nie.
Afrikaans 1983 as so 'n mens drink, vergeet hy van sy armoede en dink hy nie meer aan sy moeilikheid nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat hy drink en sy armoede vergeet, sy swaarkry nie meer onthou nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hulle drink, dan sal hulle miskien vergeet dat hulle arm is en dan sal hulle nie meer daaraan dink dat hulle swaarkry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat hulle drink sodat hulle hulle ellende kan vergeet, sodat hulle nie meer aan hulle swaarkry dink nie.