Proverbs 31:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat hulle nie drink en die wet vergeet en die oordeel van enigeen van die ellendiges verdraai nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer hulle gedrink het, vergeet hulle die wet en laat hulle nie reg geskied aan al hulle arm onderdane nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | anders drink hy en vergeet die insettinge en verdraai die reg van al die ellendiges. |
| Afrikaans 1983 | As hulle drink, vergeet hulle wat die wet bepaal en laat hulle nie reg geskied aan al die minderbevoorregtes nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Anders drink hy, en vergeet wat as voorskrifte neergelê is, en skend hy die regte van al die magteloses. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want wanneer hulle drink, dan kan hulle miskien die wette vergeet, en dan doen hulle nie reg aan al die mense wat hulleself nie kan beskerm nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Netnou drink hulle te veel en vergeet hulle hulle pligte. Kort voor lank dink hulle nie meer aan die arm mense wat hulle moet help nie. |