Proverbs 31:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee jou krag nie aan vroue nie, of jou weë aan die vernietiging van konings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | jy moenie jou lewe op vroue verspil nie. Moenie jou lewe deurbring met hulle wat konings laat struikel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie. |
| Afrikaans 1983 | moenie jou krag op vrouens vermors nie, moenie jou lewe verspil met hulle nie; hulle bring konings tot 'n val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moenie aan vroue jou lewenskrag bestee nie, of jou paaie daarop rig om konings uit te wis nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie al jou krag, jou lewe, gee vir vroue nie, vroue verwoes konings. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister mooi wat ek vir jou wil sê: Moenie jou liggaam vir ’n los vrou gee nie. Moenie dat sy jou lewe vernietig nie. Sulke vroue bring konings tot ’n val. |