Proverbs 31:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Baie dogters het deugsaam gehandel, maar U oortref hulle almal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daar is baie knap vroue, maar jy is die beste van almal!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal. |
| Afrikaans 1983 | “Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Baie vroue het hulle knap gedra, maar jy, jy oortref hulle almal.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Baie vroue doen goed, maar jy doen beter as hulle almal.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In hierdie lewe is daar baie goeie vroue, maar hierdie vrou oortref almal. |