Proverbs 31:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy let goed op die weë van haar huisgesin en eet nie die brood van ledigheid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy hou toesig oor alles wat in haar huis gebeur. Sy verdra nie luiheid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sade. Opmerksaam gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van luiheid eet sy nie. |
| Afrikaans 1983 | Sy hou goeie toesig oor haar huishouding; lui is sy nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy hou haar oog op die werk in haar huis; brood van luiheid eet sy nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy kyk dat alles reg gaan in haar huis, sy is nie lui nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy is in volle beheer van haar huishouding. Luiheid ken sy nie. |