Proverbs 31:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy maak haar mond oop met wysheid; en op haar tong is die wet van goedertierenheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde.
Afrikaans 1933/1953 Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.
Afrikaans 1983 As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haar mond maak sy oop met wysheid, en liefdevolle onderrig is op haar tong.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer sy praat, dan praat sy met wysheid, sy leer vir haar mense om vriendelik te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haar wyse woorde help ander om reg te leef. Sy het goeie raad vir ’n gelukkige lewe.