Proverbs 31:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy maak fyn linne en verkoop dit; en gee gordels aan die handelaar oor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy verkoop die klere wat sy maak en voorsien handelaars van gordels. |
| Afrikaans 1933/1953 | Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars. |
| Afrikaans 1983 | Sy maak klere en verkoop dit, sy lewer gordels aan die handelaars. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy maak klere van linne en verkoop dit; gordels lewer sy aan die handelaars. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy maak klere en sy verkoop dit, sy gee vir die handelaars nekdoeke om te verkoop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met vaardigheid maak sy klere en verkoop dit. Mense koop graag haar handewerk. |