Proverbs 31:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Haar man is bekend in die poorte as hy onder die oudstes van die land sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal in die poort ken haar man. Hy dien op die raad van die leiers van die land.
Afrikaans 1933/1953 Noen. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die oudstes van die land sit.
Afrikaans 1983 Haar man is welbekend by die stadspoort waar hy saam met die leiers beraadslaag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haar man is bekend in die stadspoorte wanneer hy saam met die oudstes van die land sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal ken haar man, hy sit saam met die leiers van die land by die poort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat sy so bekwaam is, word haar man ook geëer. Almal ken hom. As hy by belangrike mense is, weet hulle wie hy is.