Proverbs 31:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy steek haar hand uit na die armes; ja, sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Afrikaans (NLV) 2011 Haar hand is oop vir die armes. Sy is vrygewig teenoor behoeftiges.
Afrikaans 1933/1953 Kaf. Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Afrikaans 1983 Sy het 'n oop hand vir die armes, sy is vrygewig teenoor die behoeftiges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haar handpalms strek sy uit na magteloses; haar hande steek sy uit na behoeftiges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy gee graag vir mense wat hulleself nie kan beskerm nie, vir mense wat niks het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir die armes gee sy kos en die behoeftiges help sy.