Proverbs 31:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat, my seun? en wat, die seun van my skoot? en wat, die seun van my geloftes? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My seun, my kind wat ek in die wêreld gebring het, oor wie ek ’n gelofte afgelê het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes, sal ek sê? |
| Afrikaans 1983 | My seun, my kind wat ek in die wêreld gebring het, oor wie ek 'n gelofte gedoen het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie, my seun, ja, moenie, seun van my skoot, ja, moenie, seun van my geloftes, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My kind, my eie kind, ek het 'n gelofte oor jou gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My kind, wat sal ek vir jou sê? Jy wat ek in die lewe gebring het. Jy, my gebedskind, wat ek van die Here afgesmeek het. |