Proverbs 31:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy lê haar hande teen die spil, en haar hande hou die bol vas.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy werk met die spinwiel, haar hande is bedrywig met die weefbalk.
Afrikaans 1933/1953 Jod. Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
Afrikaans 1983 Sy werk met die spinwiel, haar hande bly besig met die weefstoel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy steek haar hande uit en sy werk by die spinwiel en die weefstoel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haar hande staan vir niks verkeerd nie. Sy doen wat sy moet doen.