Proverbs 31:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy merk dat haar koopware goed is: haar kers gaan nie uit in die nag nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy kyk of haar transaksies winsgewend is. Haar lamp brand deur die hele nag.
Afrikaans 1933/1953 Tet. Sy voel dat haar wins goed is, in die nag gaan haar lamp nie dood nie.
Afrikaans 1983 Sy stel vas of die wins goed is, haar lamp bly heelnag brand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy merk dat sy goeie wins maak; snags gaan haar lamp nie dood nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer sy sien dat mense graag haar goed koop, dan werk sy die hele nag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die kanse wat die lewe haar bied, gryp sy met albei hande. Sy sal tot laat in die nag werk om haar drome waar te maak.