Proverbs 31:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy omgord haar lendene met krag en versterk haar arms.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy werk baie hard. Haar hande staan vir niks verkeerd nie.
Afrikaans 1933/1953 Get. Sy omgord haar lendene met krag en hou haar arms stewig.
Afrikaans 1983 Sy pak die werk aan met krag, haar hande staan vir niks verkeerd nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daadkragtig omgord sy haar heupe; sy steek haar hande uit haar moue.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy is sterk, sy kan aanhou werk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir harde werk is sy nie bang nie! Wat sy aanpak, maak sy klaar.