Proverbs 31:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy kyk na 'n land en koop dit; met die vrug van haar hande plant sy 'n wingerd.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy bereken die waarde van ’n stuk grond en koop dit. Sy plant ’n wingerd daarop met die geld wat sy verdien.
Afrikaans 1933/1953 Sajin. Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit, van die vrug van haar hande plant sy 'n wingerd.
Afrikaans 1983 Sy oorweeg die waarde van 'n stuk grond en koop dit, sy sit dit onder wingerd met geld wat sy self verdien het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit; met die verdienste van haar hande plant sy 'n wingerd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy dink goed oor 'n stuk grond en sy koop dit, sy neem van haar eie geld en sy plant daar wingerdstokke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het ’n oog vir ’n winskopie, maar sy dink mooi voor sy koop. Die geld wat sy so spaar, belê sy versigtig.