Proverbs 31:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy staan op terwyl dit nog nag is, en sy gee voedsel aan haar huisgesin en 'n deel aan haar diensmeisies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy staan op as dit nog nag is. Sy maak ontbyt vir haar huisgesin. Die dag se werk deel sy aan haar slavinne uit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wau. En sy staan op as dit nog nag is en gee voedsel aan haar huisgesin en die bestemde deel aan haar diensmeisies. |
| Afrikaans 1983 | Sy staan op as dit nog nag is en maak kos vir haar huisgesin; ook haar slavinne kry hulle deel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy staan op terwyl dit nog nag is; sy voorsien voedsel vir haar huisgesin, en porsies vir haar diensmeisies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy staan op wanneer dit nog donker is, sy gee vir haar huisgesin kos en sy gee vir haar bediendes werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroegoggend staan sy op om haar gesin te versorg. Vir elkeen het sy ’n taak vir die dag. |