Proverbs 31:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy is soos die skepe van die handelaars; sy bring haar kos van ver af.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy is soos die handelskepe, van ver af bring sy haar kos in.
Afrikaans 1933/1953 He. Sy is soos die skepe van 'n handelaar -- van ver af bring sy haar brood in.
Afrikaans 1983 Sy is soos die handelskepe, sy bring die kos van ver af in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy is soos die skepe van 'n handelaar, van ver af bring sy haar brood in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy is soos die skepe van 'n handelaar, sy bring van ver plekke die kos wat sy nodig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy sal selfs ook buite die huis gaan werk om nog beter vir haar gesin te sorg.