Proverbs 31:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy sal hom al die dae van haar lewe goed doen en nie kwaad nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Haar hele lewe lank bring sy vir hom net voordeel, nie ellende nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gimel. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe. |
| Afrikaans 1983 | Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy doen goed aan hom en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy laat dit goed gaan met hom, nie sleg nie, haar hele lewe lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat nodig is vir die huis, dit kry sy. |