Proverbs 31:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hart van haar man vertrou veilig op haar, sodat hy geen buit nodig het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Haar man het volkome vertroue in haar. Hy pluk die vrugte van haar werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bet. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie. |
| Afrikaans 1983 | Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hart van haar man vertrou op haar, en aan besittings sal dit hom nie ontbreek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Haar man weet dat sy sal doen wat sy belowe het, hy weet dat sy goed altyd meer sal word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Haar man reken op haar en sy beteken baie vir hom. Haar hele lewe lank is sy goed vir hom. |