Proverbs 31:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan 'n deugsame vrou vind? want haar prys is ver bo robyne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waar sal jy ’n knap vrou kry? ’n Goeie vrou is meer werd as edelstene. |
| Afrikaans 1933/1953 | Alef. Wie sal 'n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale. |
| Afrikaans 1983 | 'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Knap vrou, wie sal haar vind? Ver bo korale is haar waarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand 'n goeie vrou kry, dan het hy 'n vrou wat meer kosbaar is as koraal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie ’n goeie vrou het, het iemand wat baie kosbaar is. Sy is baie meer werd as die duurste juwele. |