Proverbs 31:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woorde van koning Lemuel, die profesie wat sy moeder hom geleer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die woorde van koning Lemuel van Massa. ’n Uitspraak, wat sy ma vir hom geleer het: |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woorde van L,muël, die koning van Massa, waarmee sy moeder hom vermaan het: |
| Afrikaans 1983 | Die woorde van koning Lemuel van Massa. Sy moeder het vir hom dié voorskrif gegee: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woorde van Lemuel, 'n koning. 'n Uitspraak van God waarmee sy moeder hom opgevoed het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die dinge wat koning Lemuel van die land Massa se ma vir hom geleer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier volg nou die woorde van koning Lemuel van Massa se ma: |