Proverbs 30:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Twee dinge het Ek van jou geëis; ontken my hulle nie voor ek sterf nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Twee dinge wil ek van U vra. Moenie dit weier solank ek leef nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie: |
| Afrikaans 1983 | Net twee dinge vra ek van U; moet my dit tog nie weier nie; daarna kan ek sterf: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Twee dinge vra ek van U – moet dit nie van my terughou voordat ek sterf nie: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek vra vir U twee dinge. U moet dit vir my doen voordat ek sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, daar is twee dinge wat ek van U vra. Twee dinge wat ek graag in hierdie lewe wil hê: |