Proverbs 30:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Voeg nie by sy woorde nie, sodat hy jou nie teregwys en jy as 'n leuenaar bevind word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie iets byvoeg by wat Hy gesê het nie. Hy sal jou straf. Jy sal leuenaar genoem word.
Afrikaans 1933/1953 Voeg by sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as 'n leuenaar openbaar word nie.
Afrikaans 1983 Moet niks byvoeg by wat Hy gesê het nie; Hy sal jou bestraf, en jy sal daar staan as 'n leuenaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie iets byvoeg by sy woorde nie, anders verklaar Hy jou skuldig en word jy as 'n leuenaar uitgekryt.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie meer wil sê as wat Hy gesê het nie, Hy sal vir jou sê jy is verkeerd, en mense sal weet jy vertel leuens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie die Here se woorde verdraai of verkeerd uitlê nie. Hy sal jou straf en die mense sal nie meer na jou luister nie.