Proverbs 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elke woord van God is rein: Hy is 'n skild vir die wat op Hom vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke woord van God is getoets. Hy beskerm elkeen wat beskerming by Hom kom soek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elke woord van God is gelouter; Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil. |
| Afrikaans 1983 | Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke woord van God is gelouter; 'n skild is Hy vir hulle wat by Hom skuil. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat God gesê het, is waar. Hy beskerm die mense wat in Hom glo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke woord van die Here is waar. Jy kan daarop reken. Wie by Hom wegkruip, is veilig. Hy beskerm elkeen. |