Proverbs 30:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy dwaas gehandel het deur jou op te hef, of as jy kwaad bedink het, lê jou hand op jou mond.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy dom opgetree het deur jou aan te matig of slegte dinge beplan het, sit dan jou hand voor jou mond.
Afrikaans 1933/1953 As jy dwaas gewees het deur jou te verhef, of as jy vooraf nagedink het -- die hand op die mond!
Afrikaans 1983 As jy verwaand opgetree en jou aangestel het, of as jy slegte bedoelings het, hou op daarmee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As jy ydel was deur jouself te verhef, of as jy dit beplan het – plaas jou hand voor jou mond!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy dwaas was en gedink het jy is belangrik, as jy slim planne probeer maak het, dan moet jy stilbly,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy so dom was om groot te praat of verkeerde dinge te beplan, hou dan dadelik daarmee op.