Proverbs 30:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Windhond; ook 'n bok; en 'n koning teen wie daar geen opstaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n oorlogsperd; ’n bokram; ’n koning omring deur sy leër. |
| Afrikaans 1933/1953 | die dier met gespierde heupe, of die bok, en 'n koning met die troepemag by hom. |
| Afrikaans 1983 | 'n spoghaan; 'n bokram; en 'n koning met sy leër by hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n haan wat pronkerig stap, of 'n bokram, en 'n koning met sy leër by hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n hoenderhaan, 'n bok-ram, en 'n koning wat sy manne lei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die haan wat triomfantlik oor die henne heers; die ram aan die voorpunt van sy trop; die koning wat sy troepe uitlei. |