Proverbs 30:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het nie wysheid geleer nie, en ek het geen kennis van die heilige nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nie wysheid aangeleer nie. Ek ken nie die heilige God nie.
Afrikaans 1933/1953 En ek het nie wysheid geleer, sodat ek kennis van die Heilige sou besit nie.
Afrikaans 1983 Ek het nie wysheid geleer nie, ek ken nie die heilige God nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het nie wysheid geleer nie, en kennis van die Heilige het ek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nie wysheid geleer nie, ek ken nie die heilige God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het nooit gaan leer nie. Van die Allerheiligste weet ek te min.