Proverbs 30:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is drie dinge wat goed gaan, ja, vier is mooi aan die gang: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is drie, nee, eintlik vier wat pronkerig kan beweeg: |
| Afrikaans 1933/1953 | Drie is dit wat statig wegstap, ja, vier wat statig wegloop: |
| Afrikaans 1983 | Daar is drie, nee, vier wat statig stap, wat 'n statige houding het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is drie met 'n statige stap, vier met 'n statige gang: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is drie dinge wat netjies en mooi loop, nee, daar is vier dinge wat netjies en mooi stap: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is drie dinge wat indruk maak, vier wat ’n mens altyd sal onthou: |