Proverbs 30:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die spin gryp haar hande vas en is in die paleise van die konings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | geitjies wat jy met die hande vang, maar tog in paleise van konings bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | die geitjie kan jy met die hande gryp, en tog is hy in die konings se paleise. |
| Afrikaans 1983 | 'n geitjie kan jy met die hand vang en tog kry jy hom in koninklike paleise. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Geitjie kan jy met die hande vang, en tog is hy in koninklike paleise. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Geitjie is klein, jy kan hom met jou hand vang, maar hy is ook in konings se paleise. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | akkedisse is so klein, jy kan hulle sommer met jou hand optel, maar hulle weet presies hoe om in die duurste huise van die rykste mense te kom. |