Proverbs 30:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die sprinkane het geen koning nie, maar hulle trek hulle almal uit in bendes; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sprinkane wat nie ’n koning het nie, en tog in gelid beweeg; |
| Afrikaans 1933/1953 | die sprinkane het geen koning nie, en tog trek die hele swerm in goeie orde uit; |
| Afrikaans 1983 | sprinkane het nie 'n koning nie en tog trek die hele swerm in formasie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Treksprinkane het geen koning nie, en tog trek hulle almal in groepe uit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sprinkane het nie 'n koning nie, maar hulle vlieg saam in swerms. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sprinkane het nie ’n koning nie, maar hulle tree gedurig soos een man op, en |