Proverbs 30:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die keëls is maar 'n swak volk, maar hulle maak hulle huise in die rotse; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dassies wat nie baie krag het nie, maar tog tussen die rotse bly; |
| Afrikaans 1933/1953 | die klipdassies is nie 'n magtige volk nie, en tog maak hulle hul huis in die rots; |
| Afrikaans 1983 | dassies het nie veel krag nie en tog maak hulle hulle tuis teen die kranse; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dassies is 'n gemeenskap wat nie magtig is nie, en tog maak hulle in die rotse hulle blyplek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dassies is nie sterk nie, maar hulle woon op die rotse. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | klipdassies is ook nie sterk nie, maar hulle het dit tog reggekry om in rotsskeure te bly; |