Proverbs 30:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die miere is 'n volk wat nie sterk is nie, maar hulle berei hulle vleis in die somer; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | miere wat nie sterk is nie, maar tog reeds weet om in die somer kos weg te sit; |
| Afrikaans 1933/1953 | die miere is nie 'n sterk volk nie, en tog berei hulle hul voedsel in die somer; |
| Afrikaans 1983 | miere is nie sterk nie en tog sit hulle in die somer vir hulle kos weg; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die miere is 'n gemeenskap wat nie sterk is nie, en tog berei hulle vir hulle kos voor in die somer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miere is nie sterk nie, maar in die somer bêre hulle kos vir die winter. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | miere is nie juis baie sterk nie, maar hulle weet baie goed dat hulle in die somer kos vir die winter moet wegbêre; |