Proverbs 30:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is vier dinge wat min is op die aarde, maar hulle is uitermate wys: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is vier goed op aarde wat klein is, maar uitsonderlik wys: |
| Afrikaans 1933/1953 | Vier is dit wat klein is op die aarde, maar hulle is uitermate wys: |
| Afrikaans 1983 | Daar is vier goed in die wêreld wat klein is maar buitengewone wysheid het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vier is die kleines van die aarde, maar hulle is buitengewoon slim: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is vier dinge op die aarde wat klein is maar wat meer wysheid het as almal: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is vier diertjies wat baie klein is, maar buitengewoon slim is: |