Proverbs 30:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vir 'n afskuwelike vrou wanneer sy getroud is; en 'n slavin wat erfgenaam is van haar meesteres.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n vrou wat nie ’n man kon kry nie en toe tog getrou het, en ’n bediende wat by haar eienares oorgeneem het.
Afrikaans 1933/1953 onder 'n nie-geliefde as sy tog 'n man kry, en 'n slavin as sy haar meesteres uit die besitting verdrywe.
Afrikaans 1983 'n vrou wat eers nie 'n man kon kry nie en toe tóg getroud is, en 'n slavin nadat sy haar eienares se plek ingeneem het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) onder 'n getroude vrou wat nie-geliefd is, en 'n diensmeisie as sy haar eienares verdryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wanneer 'n vrou wat nooit 'n man kon kry nie, later trou, en wanneer 'n slavin trou met die man van haar eienares.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n vrou wat nie liefde ken nie en dan tog ’n man kry; ’n werkster in ’n lae rang wat sommer die baas word.