Proverbs 30:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vir 'n dienskneg as hy koning word; en 'n dwaas as hy vol vleis word;
Afrikaans (NLV) 2011 ’n slaaf wat koning geword het, ’n dwaas wat hom vol geëet het,
Afrikaans 1933/1953 onder 'n slaaf as hy koning word, en 'n dwaas as hy volop brood het;
Afrikaans 1983 'n slaaf nadat hy koning geword het, 'n ongemanierde sot nadat hy hom vol geëet het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) onder 'n slaaf as hy koning word, 'n niksnuts as hy hom versadig eet aan brood,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is wanneer 'n slaaf koning word, wanneer 'n dwaas te veel geëet het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die skoonmaker wat president word; ’n dom mens wat hom net vol eet, maar niks wil doen nie;