Proverbs 30:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Oor drie dinge is die aarde onrustig, en oor vier wat dit nie kan verdra nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is drie, nee, eintlik vier dinge wat die lewe op aarde ondraaglik maak: |
| Afrikaans 1933/1953 | Onder drie bewe die aarde, en onder vier kan hy dit nie uithou nie: |
| Afrikaans 1983 | Daar is drie, nee, vier wat die lewe ondraaglik maak, wat onuitstaanbaar is: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onder drie dinge bewe die aarde, ja, onder vier kan hy dit nie uithou nie: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is drie dinge wat almal kwaad en ontsteld laat word, daar is vier dinge waarvan mense niks hou nie: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is drie dinge wat ’n land op die randjie van ’n afgrond bring, vier wat hom heeltemal kan verwoes: |