Proverbs 30:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is die weg van 'n owerspelige vrou; sy eet en vee haar mond af en sê: Ek het geen goddeloosheid gedoen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so verbasend is dit wanneer ’n wellustige vrou haar seksuele sin kry, haar mond afvee en dan kan sê: “Ek het niks verkeerds gedoen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So is die weg van 'n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en sê: Ek het geen sonde gedoen nie. |
| Afrikaans 1983 | Die ontroue vrou het haar eie manier: sy eet en vee haar mond af en sê: “Ek het niks verkeerds gedoen nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Só is die weg van 'n vrou wat egbreuk pleeg: Sy eet en vee haar mond af en sê: “Ek het geen onreg gepleeg nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Vrou wat egbreuk pleeg, is soos iemand wat eet en haar mond afvee en sê: “Ek het niks verkeerd gedoen nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Los vrou verontskuldig haarself altyd. Sy is soos iemand wat skelm eet, haar mond afvee en dan sê sy het niks verkeerds gedoen nie. |