Proverbs 30:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, ek is bruter as enige mens, en ek het geen verstand van 'n mens nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is te onkundig om ’n mens te wees. Ek het nie eens die verstand van ’n mens nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, ek is te dom om mens te kan wees, en ek het geen menseverstand nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek is meer dier as mens, ek het nie die verstand van 'n mens nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ek is dommer as enigiemand; ek het nie die verstand van 'n mens nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Regtig, ek was dommer as ander mense, ek het nie geweet wat ander mense weet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is dom. Ek weet net mooi niks nie. |