Proverbs 30:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die pad van 'n arend in die lug; die weg van 'n slang op 'n rots; die pad van 'n skip in die middel van die see; en die weg van 'n man met 'n slavin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | hoe ’n arend in die lug kan bly, hoe ’n slang teen ’n rots kan uitseil, hoe ’n skip op die see kan vaar en hoe ’n man die hart van ’n meisie wen. |
| Afrikaans 1933/1953 | die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip in die hart van die see, en die weg van 'n man by 'n maagd. |
| Afrikaans 1983 | hoe 'n aasvoël in die lug bly, hoe 'n slang teen 'n rots op seil, hoe 'n skip op die diepsee vaar en hoe die liefde tussen 'n man en 'n meisie werk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip op die oop see, en die weg van 'n man by 'n jongmeisie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoe 'n arend in die lug bly, hoe 'n slang oor 'n rots seil, hoe 'n skip op die see seil, en hoe 'n man 'n vrou probeer kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die gemak waarmee ’n arend in die lug rondvlieg; die manier waarop ’n slang geruisloos oor ’n rots seil; die manier waarop ’n skip op die oop see ronddryf, en die liefde van ’n man vir ’n vrou. |